Graad 1
| Lêerbenoeming | Lesbenoeming | KABV (CAPS) | |||
| 01 | Storie | My eie spesiale donkie | Lewensvaardigheid Persoonlike en sosiale welsyn: Troeteldiere: Hoe om jou troeteldier te versorg (K3) |
||
| 02 | Tel die donkies (Optel verbindings 6–9) |
Wiskunde Getalle, bewerkings en verwantskappe: Optelling en aftrekking (T2) |
|||
| 03 | Tel die appels (Optel verbindings 4–9) |
Wiskunde Getalle, bewerkings en verwantskappe: Optelling en aftrekking (T2) |
|||
| 04 | Lied | Die donkie se lied | Lewensvaardigheid Skeppende kunste: Improviseer en interpreteer: Sing liedjies en gebruik kontraste: (K2) |
||
| 05 | Bespreking en in-kleur | Versorging van ʼn donkie | Lewensvaardigheid Aanvangskennis en Persoonlike en sosiale welsyn: Troeteldiere: Hoe om jou troeteldier te versorg (K3) |
||
| Graad 2 | |||||
| Lêerbenoeming | Lesbenoeming | KABV (CAPS) | |||
| 06 | Storie en bespreking | Daantjie die ontevrede donkie (Yvette Thompson) |
Lewensvaardigheid Persoonlike en sosiale welsyn: Almal is spesiaal: Mense is dieselfde en ook verskillend (K1) |
||
| 07 | Gedigte | Donkie gedigte | Afrikaans Huistaal Luister en praat: Druk gevoelens uit oor 'n storie of gedig. (K2) |
||
| 08 | Tel die wortels (Optel en aftrek verbindings 10–15) |
Wiskunde Getalle, bewerkings en verwantskappe: Optelling en aftrekking: Inoefening van getalkombinasies tot 15 (K2) |
|||
| 09 | Genommerde donkies Aftrek (verbindings 6–9) |
Wiskunde Getalle, bewerkings en verwantskappe: Optelling en aftrekking: Inoefening van getalkombinasies tot 10 (K2) |
|||
| 10 | My gunsteling prentjies van donkies (Ruimte en vorm ; Datahantering) |
Wiskunde Ruimte en vorm: 2-D vorms; Datahantering: Ontleed en interpreteer data K4) |
|||
| 11 | Diere as vervoermiddel | Lewensvaardigheid Aanvangskennis: Vervoer: Die gebruik van verskillende soorte vervoer (K3) |
|||
| Graad 3 | |||||
| Lêerbenoeming | Lesbenoeming | KABV (CAPS) | |||
| 12 | Storie en bespreking | Vuyo en Unam (Arjan Bogaers) |
Lewensvaardigheid Persoonlike en sosiale welsyn: Gevoelens: Herken gevoelens (K1) |
||
| 12a | Oefen leestekens Gebaseer op die storie Vuyo en Unam | Afrikaans Huistaal Skryf: Gebruik leestekens korrek. (K4) |
|||
| 13 | Geld werkvel | Beddegoed vir jou donkies (Werk met geld) |
Wiskunde Getalle, Bewerkings en Verwantskappe: Geld: Oplossing van geldprobleme |
||
| 14 | Die donkieklub (Vorm en meting) |
Wiskunde Meetkunde: Lengte: Bekendstelling van formele meting; Ruimte en vorm: 2-D vorms (K3) |
|||
| 15 | ʼn Dag by Eseltjiesrus Donkey Sanctuary (Tyd) |
Wiskunde Meting: Tyd: Lees die tyd (K2) |
|||
| 16 | Bespreking en in-kleur | Karretjies en waens | Lewensvaardigheid Aanvangskennis: Diere en kreature wat ons help: Diere wat vir ons werk: Donkies en perde |
||
| Graad 4 | |||||
| Lêerbenoeming | Lesbenoeming | KABV (CAPS) | |||
| 17 | Storie en bespreking | Jesus ry op ʼn donkie (Die Evangelie van Markus, hoofstuk 11:1–10) |
Lewensvaardigheid Persoonlike en Sosiale Welsyn: Sosiale verantwoordelikheid: Kennis van religieë (K3) |
||
| 17a | Storie volgorde werkvel | Werk met paragrawe en volgorde (Gebaseer op die storie Jesus ry op ’n donkie) |
Afrikaans Huistaal Luister en praat: Hervertel van ′n storie: Hervertel gebeure in die korrekte volgorde (K1) |
||
| 18 | Storie | Vuyo en Unam (Arjan Bogaers) |
Afrikaans Huistaal Lees en kyk: Lees ′n storie: (K1) |
||
| 18a | Begripstoets (Gebaseer op die storie Vuyo en Unam) |
Afrikaans Huistaal Lees en kyk: Lees kontemporêre stories: Lees en kyk vir begrip (K2) |
|||
| 18b | Werk met byvoeglike naamwoorde (Gebaseer op die storie Vuyo en Unam) |
Afrikaans Huistaal Taalstrukture en konvensies:Werk met sinne: Byvoeglike naamwoorde (K1) |
|||
| 19 | Informatiewe tekste | Versorging van ʼn donkie | Afrikaans Huistaal Lees en Kyk: Lees ′n informatiewe tekste(K3) |
||
| 19a | Soek die woorde (Gebaseer op Versorging van ʼn donkie) |
Afrikaans Huistaal Lees en kyk: Taalstrukture en konvensies: Spelling en spelpatrone (K2) |
|||
| 20 | Ontmoet die Eseltjiesrus donkies | Wiskunde Datahantering: Analise, interpretasie en verslagdoening (K3) |
|||
| 21 | Lekkernye (Simmetrie) |
Wiskunde Ruimte en vorm: Simmetrie: Herken, teken en beskryf die simmetrielyn/e in 2-D vorms |
|||
| 22 | Kies die beste maateenheid (Werk met mm, cm, m en km) |
Wiskunde Meting: Lengte: Eenhede (K2) |
|||
| 23 | Eseltjiesrus Donkey Sanctuary (Optel, aftrek en vermenigvuldig) |
Wiskunde Getalle, bewerkings en verwantskappe: Heelgetalle: Optelling en aftrekking: (K1) |
|||
| 24 | Die hoefsmid kom kuier (Geld, vermenigvuldig en deel) |
Wiskunde Getalle, bewerkings en verwantskappe: Heelgetalle: Vermenigvuldiging en deling: Probleemoplossing (K1) |
|||
| 25 | Bespreking (Donkie ligaamsdele) | Die donkie se liggaamsdele | Natuurwetenskappe Lewe en lewende dinge: Strukture van plante en diere: Strukture van diere (K1) |
||
| 25a | Prent met etikette | Die donkie se liggaamsdele | Natuurwetenskappe Lewe en lewende dinge: Strukture van plante en diere: Strukture van diere (K1) |
||
| 25b | Prent en werkvel | Die donkie se liggaamsdele | Natuurwetenskappe Lewe en lewende dinge: Strukture van plante en diere: Strukture van diere (K1) |
||
| Graad 5 | |||||
| Lêerbenoeming | Lesbenoeming | KABV (CAPS) | |||
| 26 | Storie | Daantjie die ontevrede donkie (Yvette Thompson) |
Afrikaans Huistaal Lees en kyk: Lees ′n storie (K4) |
||
| 26a | Diere en voëls van Suid Afrika. (Gebaseer op Daantjie die ontevrede donkie) |
Natuurwetenskappe Lewe en lewende dinge: Plante en diere op die aarde: Baie verskillende plante en diere |
|||
| 26b | Inleiding tot woordsoorte (Gebaseer op die storie Daantjie die ontevrede donkie) |
Afrikaans Huistaal Taalstrukture en konvensies: Werk met sinne: Woordsoorte in konteks (K1) |
|||
| 27 | Storie en bespreking | Waar die donkie se kruis vandaan kom | Lewensvaardigheid Persoonlike en sosiale welsyn: Sosiale verantwoordelikheid: Feeste en gebruike van ʼn verskeidenheid religieë (T3) |
||
| 28 | Skryf ′n advertensie | Maak jou eie donkietoevlugsoord pamflet (Taak) |
Afrikaans Huistaal Skryf en aanbied: Skryf ′n advertensie: (K3) |
||
| 29 | Bespreking (Inligting) | Algemene inligting oor donkies | Afrikaans Huistaal Lees en kyk: Lees ′n inligtingsteks: Bespreek sentrale idee en besonderhede (T1) |
||
| 29a | Kopkaart (Gebaseer op Algemene inligting oor donkies) |
Afrikaans Huistaal Lees en kyk: Lees ′n inligtingsteks: Gebruik ′n kopkaart om inligting op te som (T1) |
|||
| 29b | Blokkiesraaisel (Gebaseer op Algemene inligting oor donkies) |
Afrikaans Huistaal Lees en kyk: Lees ′n inligtingsteks: Gebruik ′n woordeboek vir woordeskat-ontwikkeling,(T1) |
|||
| 30 | Versorg jou donkies se hoewe (Veelvoude en faktore van 4) |
Wiskunde Getalle, Bewerkings en Verwantskappe: Hoofrekene: Veelvoude en faktore |
|||
| 31 | Voer jou donkie (Getallesinne) |
Wiskunde Patrone, Funksies en Algebra: Getallesinne: Skryf getallesinne om ʼn probleemsituasie te beskryf (T1) |
|||
| 32 | Hoeveel dit kos om die donkies te versorg (Probleemoplossing) | Wiskunde Getalle, bewerkings en verwantskappe: Heelgetalle: Probleemoplossing: Los probleme wat heelgetalle behels in konteks op (K2) |
|||
| 33 | Bespreking (Geskiedenis) | ʼn Kort geskiedenis van donkies in Suid-Afrika | Sosiale Wetenskappe Geskiedenis: Die eerste landbouers in Suider-Afrika: Landbou: gesaaides en lewende hawe (K2) |
||
| 34 | Toneelstuk | Die kosbare geskenk | Lewensvaardigheid Skeppende kunste: Uitvoerende kunste: Lees, interpreteer en opvoer: Drama opvoering (T4) |
||
| Graad 6 | |||||
| Lêerbenoeming | Lesbenoeming | KABV (CAPS) | |||
| 35 | Storie | My eie spesiale donkie (Patricia Hall) |
Afrikaans Huistaal Lees en kyk: Lees ′n kort fiktiewe storie (K3) |
||
| 35a | Agtervoegsels (Gebaseer op die storie My eie spesiale donkie) |
Afrikaans Huistaal Taalstrukture en konvensies: Werk met woorde: agtervoegsels (K1) |
|||
| 35b | Direkte rede (Gebaseer op die storie My eie spesiale donkie) |
Afrikaans Huistaal Taalstrukture en konvensies: Werk met sinne: Direkte en indirekte rede (K3) |
|||
| 36 | Meet die donkies by Eseltjiesrus (Werk met millimeters, sentimeters en meters) |
Wiskunde Datahantering: Versameling en organisasie van data (K1) |
|||
| 37 | Die grootte van donkies by Eseltjiesrus (Datahantering) |
Wiskunde Datahantering: Voorstelling van data (K1) |
|||
| 38 | Gedig | Lekkerlaglangoor (Suenel Holloway) |
Afrikaans Huistaal Lees en kyk: Lees ′n gedig (K4) |
||
| 39 | Bespreking (Waarde van donkies) | Die waarde van donkies | Lewensvaardigheid Sosiale verantwoordelikheid: Versorging van diere (K3) |
||
| 40 | Visuele kuns taak | Vilt donkie patroon | Lewensvaardigheid Visuele kuns: 3D-ontwerpe, figure met diere (K1) |
||