Ons wil graag die volgende persone en organisasies bedank vir hul tyd en kundigheid wat hulle so vrylik tot ons beskikking gestel het.

The Donkey Sanctuary, Sidmouth, Devon (UK)
Die Opvoedkundige Projek van Eseltjiesrus sou nie bestaan het sonder die vrygewige ondersteuning en fondse van The Donkey Sanctuary nie. Baie dankie! Verder wil ons hulle graag bedank vir die vergunning om die hulpbronne te gebruik waarop die inligtingmateriaal oor donkies gedeeltelik gebaseer is.

Annemarie en Johan van Zijl (Eseltjiesrus Donkey Sanctuary)
Vir hulp met vertaling, redigering, proeflees en tegniese inligting oor donkies

Colleen Higgs en Patricia Rademeyer
Vir hulp met kopiereg

David Bedford
Vir lyntekeninge

Desiree Barry en Hester van der Walt
Vir vertaling

Fanie Gous, Geoff Neil, Johan van Zijl en Wicus Leeuwner
Vir foto’s

Jenny Johnson and Jenny Stipcich
Vir die KABV aanwysings

Malene Schulze (DITSONG: Nasionale Kultuurhistoriese Museum)
Vir verskaffing van ʼn kopie van Erich Mayer se waterverfskildery van die perdemeul

Marianne Saddington
Vir redigering en lyntekeninge

McGregor Waldorf Skool
Vir hulp met die filtpatroon van die donkie

Medeé Rall
Vir redigering

Michael de Jongh
Vir hulp met die afdeling oor die Karretjiemense

Opvoeders in die 14 skole as loodsfase in die Wes-Kaap
Wat die materiaal gedurend 2009 getoets en terugvoering gegee het.

Peta Jones
Vir foto’s, tekeninge, inligting, hulpbronne en hersieningswerk

Robert Hart en Vida Allen (McGregor Museum, Kimberley)
Vir hulp met foto’s en inligting

This and That Stationers (McGregor)
Vir Mike se veelsydige hulp

Tony Saddington
Vir vaardige en geduldige oorsig oor produksie van hierdie hulpbronpakket

Wendy Botha
Vir proeflees en om bladsye in volgorde te bring

Eseltjiesrus se donkies
Die donkies by Eseltjiesrus vir hulle eerstehandse inligting!

 

 

About Us

Eseltjiesrus Donkey Sanctuary provides a permanent refuge for abused, neglected and elderly donkeys.

Tel - +27 (0) 23 625 1801

Email: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Information you provide when registering will be shared with the account holder and host and can be used and shared by them in accordance with their Terms and Privacy Policy.

Eseltjiesrus Gallery